Jou eenstop webblad vir feeste, skoue , expos ,ens.Tuis Kalender Kunstenaars Kontak Ons Stalletjies Radio
Ons vervaardig ook Musiek videos
NUUT NUUT NUUT
Kliek op Feeste hierbo en plaas jou "event" op ons kalender--GRATIS
Om op hierdie blad te adverteer kliek hier
Advertensies deur adverteerders betaal

Doel van hierdie webblad
Die webblad word instand gehou om die kunstenaars te help met bemarking aan feeste, skoue, expos en ander moontlike optree plekke, sowel as om feeste, skoue, expos en ander geleenthede hier te adverteer en om die kunstenaars , sowel as die publiek van die geleenthede bewus te maak.
Wat bied ons nog aan ?
Adverteer jou stalletjie teen 'n minimale fooi op ons blad en kry sodoende meer werk
Ons adverteer kunstenaars en help hulle sodoende om soveel moontlike blootstelling en optredes te kan kry.
Ons bou ook webblaaie teen baie bekostigbare pryse.
Enige kunstenaar kan ook deur ons bespreek word .
Ons reël ook optredes, feeste se musiek en help met kunstenaars by fondsinsameling en korporatiewe funksies
Adverteer jou , fees, expo , skou op ons kalender.
KLIEK OP DIE RADIO SKAKEL EN LUISTER OP DIE INTERNET NA RADIOSTASIES WAT AFRIKAANSE MUSIEK SPEEL